Deuteronomium 11:19 Die Boodskap (DB)

Julle moet ook julle kinders daarvan vertel en julle moet oral daaroor praat. Of julle nou in julle huis sit of op pad is of ’n bietjie gaan lê of weer opstaan, julle moet altyd daaroor nadink.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:16-21