21. Die Here is jou God en Hom moet jy altyd loof. Vir jou en vir jou alleen het Hy al hierdie groot dinge gedoen. En jy het alles met jou eie oë gesien.
22. Toe jou voorouers destyds Egipte toe is, was hulle maar min. Tog het die Here julle so baie soos die sterre in die hemel laat word.”