Deuteronomium 10:17 Die Boodskap (DB)

“Die Here jou God is sterker as enige ander god en Hy is magtiger as alle mense op die aarde. Hierdie groot, magtige en sterk God kies nie kant in hofsake nie en word nooit omgekoop nie.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:13-18