Daniël 9:7 Die Boodskap (DB)

Here, U doen altyd wat reg is, maar ons is heeltyd besig om skandes te maak. Ons almal doen dit, dié wat in Juda en Jerusalem bly, maar ook dié wat U oor die hele wêreld verstrooi het omdat hulle nie na U wou luister nie.

Daniël 9

Daniël 9:2-12