Daniël 9:5 Die Boodskap (DB)

Maar ons het sonde gedoen en die pad byster geraak. Ons het in opstand teen U gekom en die rug vir u opdragte en reëls gedraai.

Daniël 9

Daniël 9:1-13