Daniël 8:9 Die Boodskap (DB)

Uit een van hierdie groot horings het daar ’n kleiner horinkie gekom wat baie sterk geword het. Sy krag het suid- en ooswaarts uitgebrei en ook in die rigting van die wonderlike land van Israel.

Daniël 8

Daniël 8:1-18