Daniël 8:23 Die Boodskap (DB)

Teen die einde van hulle regeringstyd, wanneer hulle sonde ’n hoogtepunt bereik het, sal daar ’n ander hardkoppige, barbaarse en slinkse koning op die toneel verskyn.

Daniël 8

Daniël 8:16-27