Daniël 8:17 Die Boodskap (DB)

Gabriël het langs my kom staan, maar ek het so bang geword dat ek op die grond neergeval het. Hy sê toe vir my: “Klein mensie, jy moet verstaan dat die dinge wat jy gesien het, te make het met die laaste dae op aarde.”

Daniël 8

Daniël 8:12-27