Daniël 7:19 Die Boodskap (DB)

“Ek wou toe meer weet van die vierde dier wat so anders as die ander lyk. Daardie skrikwekkende dier het sy slagoffers met sy ystertande opgevreet en met bronskloue vermorsel, en wat oorgebly het, verder onder sy pote vertrap.

Daniël 7

Daniël 7:16-28