Daniël 6:8 Die Boodskap (DB)

Al die ministers, adjunkministers, goewerneurs en ander administrateurs het besluit om met u te praat. Ons dink U Majesteit moet ’n koninklike bevel uitvaardig wat sê dat enige persoon wat in die volgende 30 dae enige ander persoon of god buiten U Majesteit aanbid, in ’n hok vol leeus gegooi moet word.

Daniël 6

Daniël 6:5-12