Daniël 6:18 Die Boodskap (DB)

Hulle het ’n klip gaan haal en dit oor die opening van die plek gesit waar die leeus was. Daarna het die koning sy amptelike seël en ook dié van sy hooggeplaaste amptenare op die klip aangebring. So is Daniël se lot beseël.

Daniël 6

Daniël 6:12-22