Daniël se vyande het hom in sy huis gekry waar hy besig was om God te aanbid en in nederigheid voor Hom te kniel.