Daniël 4:27 Die Boodskap (DB)

U Majesteit, luister asseblief na my! Breek met u sonde deur te doen wat reg is en goed te wees vir die armes. Wie weet of u voorspoed nie dalk kan aanhou nie.”

Daniël 4

Daniël 4:18-30