Daniël 4:21 Die Boodskap (DB)

Dit het mooi blare en baie vrugte gehad waarvan almal kon eet. Die wilde diere het daar gerus en die voëls het daar nes gemaak.

Daniël 4

Daniël 4:16-29