Daniël 4:19 Die Boodskap (DB)

Toe Daniël, wat ook Beltsasar genoem is, dit hoor, was hy aanvanklik so geskok dat hy nie ’n woord kon uitkry nie. Maar die koning het vir hom gesê: “Beltsasar, jy moenie dat die droom en sy betekenis jou so ontstel nie.”Hierop het Beltsasar hom geantwoord: “O, hoe wens ek tog dat die gebeure wat in hierdie droom voorspel word, eerder met u vyande sou gebeur en nie met U Majesteit nie!

Daniël 4

Daniël 4:18-25