Daniël 4:11 Die Boodskap (DB)

Hierdie boom het al hoe groter en sterker geword totdat die top daarvan naderhand aan die hemel geraak het en die hele wêreld dit kon sien.

Daniël 4

Daniël 4:7-20