Daniël 3:26 Die Boodskap (DB)

Nebukadnesar het toe na die oond toe gestap en geroep: “Sadrag, Mesag en Abednego, dienaars van die allerhoogste God, kom uit!” Hulle het dadelik uit die oond gekom.

Daniël 3

Daniël 3:17-30