Daniël 3:24 Die Boodskap (DB)

Skielik het Nebukadnesar van verbasing opgespring en vir sy raadgewers gevra: “Het ons nie net drie mans vasgemaak en in die oond gegooi nie?”“Dit is waar, U Majesteit,” het hulle geantwoord.

Daniël 3

Daniël 3:22-26