Daniël 2:7 Die Boodskap (DB)

Hulle sê toe weer vir die koning: “Asseblief, U Majesteit, vertel ons net wat u gedroom het, dan verduidelik ons vir u wat dit beteken.”

Daniël 2

Daniël 2:3-15