Daniël 2:49 Die Boodskap (DB)

Op Daniël se versoek is Sadrag, Mesag en Abednego in beheer geplaas van die administrasie van die provinsie Babel. Daniël self het in die paleis gebly.

Daniël 2

Daniël 2:41-49