Daniël 2:46 Die Boodskap (DB)

Hierna het koning Nebukadnesar diep voor Daniël gebuig en hom met groot respek behandel. Die koning het ook beveel dat daar ’n graan- en ’n wierookoffer vir hom gebring moes word.

Daniël 2

Daniël 2:39-49