Daniël 2:41 Die Boodskap (DB)

Maar u het gesien dat die voete en tone van die beeld in u droom gedeeltelik van klei en gedeeltelik van yster was. Dit beteken dat hierdie koninkryk ook in homself verdeeld sal wees.

Daniël 2

Daniël 2:33-49