Daniël 2:4 Die Boodskap (DB)

Die sterrevoorspellers het in Aramees vir die koning gesê: “Lank lewe die koning! As u net vir ons sê wat u gedroom het, sal ons vir u presies kan sê wat dit beteken.”

Daniël 2

Daniël 2:1-11