Daniël 2:37 Die Boodskap (DB)

U Majesteit, u is die grootste van al die konings. Die God van die hemel het u die sterkste op aarde gemaak. Hy het vir u mag, gesag en eer gegee.

Daniël 2

Daniël 2:27-44