Daniël 2:25 Die Boodskap (DB)

Arjok het dadelik vir Daniël na koning Nebukadnesar toe gevat en vir hom gesê: “Ek het tussen die Judese gevangenes iemand gekry wat U Majesteit se droom kan verduidelik.”

Daniël 2

Daniël 2:16-26