Daniël 2:13 Die Boodskap (DB)

Hierdie koninklike opdrag, dat al die koning se raadgewers doodgemaak moes word, het ook vir Daniël en sy vriende ingesluit. Hulle is gesoek.

Daniël 2

Daniël 2:10-16