Daniël 12:7 Die Boodskap (DB)

Hy het toe albei sy arms na die hemel toe uitgesteek en ’n plegtige belofte afgelê in die Naam van Hom wat ewig lewe. Hy het gesê: “Vir die hele tyd wat reeds vasgestel is. Hierdie dinge sal ophou wanneer God se volk vernietig is.”

Daniël 12

Daniël 12:3-13