Daniël 11:43 Die Boodskap (DB)

Hy sal Egipte se skatte van goud en silwer en ook die ander skatte vir homself vat. Hy sal ook die Libiërs en die Etiopiërs dwing om vir hom te werk soos slawe.

Daniël 11

Daniël 11:35-45