Daniël 11:35 Die Boodskap (DB)

Party van die goeie leiers sal doodgemaak word. Dit alles sal die volk net sterker en meer vasberade maak om voluit vir God te leef. Hierdie vervolging sal aanhou tot die tyd kom wat God bepaal het.

Daniël 11

Daniël 11:30-41