Daniël 11:23 Die Boodskap (DB)

Hy sal deur leuens en skelmstreke met baie ander lande ooreenkomste sluit om homself te bevoordeel. Al regeer hy oor ’n klein volkie, sal hy al hoe magtiger word.

Daniël 11

Daniël 11:22-28