Daniël 11:21 Die Boodskap (DB)

“Hy sal opgevolg word deur ’n slegte man wat nie die reg het om koning te wees nie. Maar hy sal niksvermoedende mense om die bos lei met sy skelm planne en die koningskap oorneem voordat hulle hulle oë kan uitvee.

Daniël 11

Daniël 11:12-25