Daniël 11:16 Die Boodskap (DB)

Die koning van die noorde sal doen net wat hy wil en niemand sal in sy pad staan nie. Hy sal ook in die Beloofde Land intrek en dit oorneem.

Daniël 11

Daniël 11:9-20