Daniël 10:8 Die Boodskap (DB)

Ek het stom van verbasing alleen daar bly staan en na die visioen gekyk. Dit was so indrukwekkend dat ek net magteloos kon staan en kyk. Ek was doodsbleek van die skrik en verbystering.

Daniël 10

Daniël 10:1-9