Daniël 10:11 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir my: “Daniël, die Here is vir jou baie lief. Staan regop en luister na wat ek vir jou gaan sê, want ek is spesiaal na jou toe gestuur.” Toe hy dit sê, het ek al bewend opgestaan.

Daniël 10

Daniël 10:1-15