Daniël 1:13 Die Boodskap (DB)

Vergelyk ons dan met die ander jongmense wat die kos eet wat die koning voorgeskryf het. Besluit dan op grond van wat u sien of ons daarna met ons eie dieet kan aanhou of nie.”

Daniël 1

Daniël 1:5-21