Amos 8:2 Die Boodskap (DB)

Toe die Here my vra: “Wat sien jy daar, Amos?” het ek geantwoord: “’n Mandjie vol ryp vrugte.” Die Here sê toe vir my: “My volk Israel is net so ryp om gepluk te word vir sy vonnis. Ek gaan nie toelaat dat dinge so verder aangaan nie.

Amos 8

Amos 8:1-4