Amos 7:15 Die Boodskap (DB)

Die Here het my kom haal daar waar ek met my skape besig was. Hy het vir my gesê: ‘Gaan bring my boodskap vir my volk Israel.’

Amos 7

Amos 7:13-16