Amos 6:3 Die Boodskap (DB)

Julle probeer by die dag van teëspoed verbykom. Intussen bring julle met alles wat julle doen, daardie dag van straf net al nader aan julle.

Amos 6

Amos 6:1-9