2 Timoteus 3:17 Die Boodskap (DB)

Op dié manier sal iemand wat God s’n is, weet wat God van hom verwag en só reg wees om behoorlik vir God te kan werk.

2 Timoteus 3

2 Timoteus 3:13-17