2 Timoteus 2:19 Die Boodskap (DB)

Maar die fondament wat God self gelê het, kan niemand verskuif nie. Dit staan vas. Op die fondament staan geskryf: “Die Here ken almal wat Syne is,” en: “Elkeen wat openlik sê dat hy aan die Here behoort, moet wegbly van alles wat verkeerd is.”

2 Timoteus 2

2 Timoteus 2:11-22