2 Timoteus 2:16 Die Boodskap (DB)

Moenie jou tyd mors met allerhande praatjies waarvan God niks hou nie, want wie hulle daarmee besig hou, sal net al hoe verder van God afdwaal.

2 Timoteus 2

2 Timoteus 2:7-17