2 Samuel 9:8 Die Boodskap (DB)

Hy het weer teen die grond gebuig en gesê: “U Majesteit, ek weet nie hoekom u dit vir my doen nie, want ek is niks meer werd as ’n dooie hond nie.”

2 Samuel 9

2 Samuel 9:1-10