Die koning sê toe: “Is daar dalk nog iemand van Saul se familie oor? Ek sal graag goed wil wees vir so iemand, soos God vir my goed was.”Siba het die koning geantwoord: “Daar is nog ’n seun van Jonatan, maar hy loop swaar.”