2 Samuel 8:4 Die Boodskap (DB)

Dawid het 20 000 van sy gewone soldate gevang en 1 700 van sy strydwaens afgevat. Hy het die hakskeensenings van die perde wat die strydwaens trek, laat afkap. Net 100 spanne van die perde het hy uitgehou.

2 Samuel 8

2 Samuel 8:1-14