2 Samuel 7:28 Die Boodskap (DB)

Groot Here, U alleen is God. U woorde word waar; ook hierdie mooi woorde wat U vir my gesê het.

2 Samuel 7

2 Samuel 7:21-29