2 Samuel 7:2 Die Boodskap (DB)

Eendag sê die koning vir Natan, die profeet: “Kyk hier, ek bly in ’n paleis wat met duur hout gebou is, maar die ark van God staan nog al die tyd in ’n tent.”

2 Samuel 7

2 Samuel 7:1-7