2 Samuel 7:19 Die Boodskap (DB)

Asof U nie al genoeg gedoen het nie, groot Here, het U toe ook nog aan my familie wat lank ná my kom, beloftes gemaak. Is dít wat U vir gewone mense soos ons wil sê, groot Here?

2 Samuel 7

2 Samuel 7:14-21