Dawid het alles gedoen net soos die Here vir hom gesê het. Hy het die Filistyne gejaag van Geba af tot waar ’n mens by Geser kom.