2 Samuel 5:23 Die Boodskap (DB)

Dawid het weer vir die Here gevra wat hy moet doen.Die Here het vir hom gesê: “Moenie hulle van voor af aanval nie. Gaan óm hulle en val hulle daar by die melkbosse van agter af aan.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:22-25