2 Samuel 4:5 Die Boodskap (DB)

Rekab en Baäna, Rimmon van Beërot se twee seuns, het een middag na Is-Boset se huis gegaan. Dit was op die warmste tyd van die dag, en hy het ’n middagslapie geniet.

2 Samuel 4

2 Samuel 4:1-9